• Universitas-Rif, BFN
  • 076 770 1941
  • Pom pom meisies

    Pom Pom Meisies – Karel Theron Middelburg Oos Kaap

    Die Pom pom meisies was hier vir kompetisie. Hulle het so lekker gebly en kon nie ophou fotos neem nie. Dankie Andela vir jul gasvryheid en vriendlike diens.