Seker ons 5de maal wat ons hier oorslaap. Beste in Bloem.
5
Cynthia Ncube 04.20.2016
I had a most wonderful stay at Andela. I slept like a log :). Even your service before I arrived was a precursor of the great service to be found at your establishment. Thank you so much to the team there. I will definitely use your service again and also recommend you to others.
1
Thomson – Oudshoorn 04.14.2015
Baie netjies en skoon. Beste plek waar ons nog in Bloemfontein gebly het, sal dit definitief vir enigeen aanbeveel.
1
Tinus & Estelle v.Staden 12.07.2014
Baie mooi, baie netjies. Goeie spasie. Baie dankie, ons het lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Sien weer.
1
Breggie & Kobus Brand 10.09.2014
Tweede keer hier tuis – Jul plek is 5-ster. Dankie!!
1
Mokhohthi Joel 10.02.2014
I had a very wonderful stay. Nice service!
1
Simon Lekdakda 09.05.2014
We had a wonderful sleep, the place is so nice and the welcoming was very impressive, we would like to visit soon. Thanks
1
Willie & Ina – Secunda 09.02.2014
Baie dankie vir die netjiese en lekker gerief. Het al klaar die gastehuis aanbeveel.
1
Don & Zanet Koegelenberg 06.17.2014
Sal nooit op ‘n ander plek slaap nie.
1
Danie en Marlene du Toit – Uitenhage ooskaap Skaak Spelers Brandwag Hoërskool 06.15.2014
Baie verras, baie mooi kamers, lekker ontspan. Die kinders het dit geniet. Nogmaals dankie. Ons sal julle naam hoog hou.