1st Team Hockey Boys
Vreeslik dankie vir julle gasvryheid die afgelope naweek. Ons en die seuns het ons verblyf vreeslik baie geniet.
Vreeslik dankie vir julle gasvryheid die afgelope naweek. Ons en die seuns het ons verblyf vreeslik baie geniet.
Die Pom pom meisies was hier vir kompetisie. Hulle het so lekker gebly en kon nie ophou fotos neem nie. Dankie Andela vir jul gasvryheid en vriendlike diens.